Die Suidhoek Van Afrika : Geskrifte Oor Suid-Afrika Uit Die Nederlandse Tyd, 1652 1806 – Karel Schoeman

R350.00

Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee ‘n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.

In stock

SKU: 9781919825526 Category: Title: Die Suidhoek Van Afrika : Geskrifte Oor Suid-Afrika Uit Die Nederlandse Tyd, 1652 1806
Author: Karel Schoeman
Publisher: Protea Boekhuis
Year: 2002
ISBN10: 1919825525
ISBN13: 9781919825526
Condition: Very Good
Format: Hardcover
Inventory No: 58

Description

Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee ‘n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.

Additional information

Weight 0.63 kg
Dimensions 25 × 17.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Suidhoek Van Afrika : Geskrifte Oor Suid-Afrika Uit Die Nederlandse Tyd, 1652 1806 – Karel Schoeman”